Ons Produkte

Rotor Meter
Fan Jet
Micro Meter
Turbo Jet

aangedryfdeurTerrapro is die invoerder en verspreider van ‘n unieke reeks implimente wat deur 12V-batterykrag aangedryf word en ontwerp is vir die akkurate uitmeet en plasing van fyn saad (kanola, gras, lusern), kunsmis, onkruiddoders, slakpille en knaagdierlokaas.

Hierdie tegnies gevorderde produkte is afkomstig van Stocks AG in Brittanje. Hulle is wêreldwyd in aanvraag en ons stel hulle met trots aan jou bekend.

 

Klik op een van die die onderstaande skakels vir meer inligting oor ons unieke planters en strooiers: