Rotor Meter

Verseëlde en waterdigte 12V-aangedrewe presisie-toedieners vir die akkurate, veilige plasing van mikro- en volgrootte korrelmateriaal en fyn saad. Aanbeveel vir gebruik onder nat toestande en vir die veilige toediening van chemiese mikrokorrels (bv  slakpille) in sensitiewe slaai- en ander groentegewasse. Dit kan ook met vrug gebruik word vir die toediening van swael en kunsmis, ens. wanneer aartappels geplant word. ‘n Gewilde toepassing is die vestiging van weiding met die “trekkerwiel”-metode.

Meng probleemsaad soos Smutsvinger, Bloubuffel en Borseltjiegras met growwe materiaal voor toediening.

Klik HIER om ’n volkleur Rotor Meter boekie oop te maak of af te laai.

Ons ander produkte: Klik op ‘n skakel regs vir volledige besonderhede oor ons ander meganisasieprodukte: • FAN JET  •  MICRO METER  •  TURBO JET

‘n Gewilde toepassing is die vestiging van weiding met die “trekkerwiel”-metode.

Meng probleemsaad soos Smutsvinger, Bloubuffel en Borseltjiegras met growwe materiaal voor toediening.

Eienskappe (alle modelle):
Volledig met Vari Speed afstandbeheer
• Materiaal word uitgemeet deur 24-spoed gegroefde, draaiende voerrollers en beweeg d.m.v. swaartekrag na twee of drie uitlate. Rollers in die breedte verstelbaar van 10 tot 50 mm
• Waterwerende lekvrye bakke en ‘n voermeganisme vir die veilige toediening van korrelmateriaal (kunsmis ens.) selfs onder nat toestande
• Maklik om te kalibreer